Welkom!

"Die lewe is 'n reis en nie 'n bestemming nie"... of so sê die slim mense... en het ek al vir jou gerits!

Dis al 11 jaar sedert ek my eerste album opgeneem het. Soms voel dit soos gister ...en 'n miljoen jaar gelede.

Op my kletsblad

Nuutste vrystelling

Veertig Somers